Ons mis Suid Afrika

Posted in: Videos |

Almal wat in ander lande sit wat SA baie mis hierdie een is vir julle. Geniet dit hoor!!!

Mis Suid-Afrika

Posted in: Videos |

Vir almal wie Suid-Afrika mis... Musiek: Jak De Priester - Sally Williams Nougat

Homesick Suid Afrika / South Africa / Afrikaans ... Cheers !

Posted in: Videos |

Sommer n ietsie wat ek bymekaar gesit het om nuwe AV software te toets. Is al so 8 jaar hier in Amerika - 19 jaar in George, Wes Kaap gewoon. Mis my pelle, bier en die mooi view...maar Florida issie te kakkie....Geniet dit.. Cheers, ETienne (Matriek 1997 - Outeniqua) nog snaakse goeters by www.nortje.com/et

Ons Vir Jou SUID-AFRIKA

Posted in: Videos |

the song Ons Vir Jou Suid-Afrika with some Delarey parts and some fotos of south africa... Hope you enjoy... Go to this Link and see the truth! http://www.youtube.com/user/BoerBoetie "In Unity We are Strong, Seperated We shall Fall"

Die Stem van Suid Afrika, The Call of South Africa

Posted in: Videos |

Performed by choir and symphony orchestra of South African Radio SABC. The first verse of Die Stem is sung followed by the first verse of the Call of South Africa. The words have been added to allow people to learn the anthems. Die Stem was learned by all of us growing up in South Africa before 1994. It will always be memorable to us and it will take its place in history. It was continually sung during school assemblies giving South Africans a strong national identity. Us English kids in South Africa at the time had our own preferences, Afrikaans version or the English one. I liked both but the English one for me was easier to sing to.

Afrikaners: Suid-Afrika is jóú Land!

Posted in: Videos |

Afrikaners: Hierdie is ons Land! Moenie vergeet dat ons voorgeslagte hierdie land opgebou het nie. Ons het 'n reg in Suid-Afrika, en ons reg moet ons afdwing. Praat suiwer Afrikaans, leer jou kinders suiwer Afrikaans, luister en ondersteun Radio Pretoria en ander Afrikaanse radiostasies, sluit aan by dr. Dan Roodt se Pro-Afrikaanse Aksie Groep (www.praag.org), koop en ondersteun Afrikaanse boeke en musiek, belê in die Blanke Ekonomiese Forum, koop in en besoek ons volkseie Orania in die Noord Kaap en Kleinfontein net buite Pretoria, ondersteun ons volksaksies soos die FAK, Voortrekkers en andere. Dring aan op Afrikaanse skool- en universiteitsopleiding. Besoek ons monumente. Raak betrokke by die Afrikaner organisasies. Stem Vryheidsfront. Boikot Naspers se Beeld en Die Burger waar u eie mense, Afrikaners, sleggesê word. Afrikaners laat nie met hul mors nie!

Fokofpolisiekar Brand Suid Afrika

Posted in: Videos |

Director: J Nel Scratch Productions

Afrikaans - Suid Afrika - Agter Elke Man - Part 3/3

Posted in: Videos |

Nee, ek issie skeef nie. Hoe de moer die op my kidnertyde VHS tapes belnd het weet ek nie, maar ek het lekker gelag. Die eerste twee issie so cool nie, maar op die derde een is Tant Stienie lekker snaaks. Geniet, Cheers, ET

Lief vir jou Suid Afrika.

Posted in: Videos |

Suid Afrikaaner in London oor ons moeder land...Memories....

Bravoland: Ons vir jou Suid-Afrika www.bravoland.co.za

Posted in: Videos |

Die Republiek van Bravoland, die kuberstaat vir die Boere-Afrikaner. Bravoland het al verskeie saamtrekke en aksies bygewoon, onder andere: 1. 'n Besoek aan generaal C.R. de Wet se plaas, Cornelia, by Rooipoortdam naby Koppies, 2. die geboorte van Bravo01, die eerste lid van Bravoland se beeskudde, 3. die Bravoland Bivak Braai, 4. Pretoria Bly Pretoria-versetaksie, en 5. die Paardekraal Geloftefees 2007 waar van die klippe van die klipstapel weer onder die Paardekraal-Monument gepak is. In 1880 is hierdie klipstapel deur die Boere in Krugersdorp gepak as belofte aan mekaar dat hulle nie sal ophou veg totdat hulle hul vryheid herwin het nie. In 1901, in opdrag van Lord Roberts, is hierdie klippe in die Vaalrivier onder die treinbrug gegooi. Clive Derby Lewis het met behulp van polisieduikers van die klippe uitgeduik en toestemming aan die Paardekraal Verkenners gegee om dit terug te plaas.

Brand Suid-Afrika - Fokofpolisiekar

Posted in: Videos |

A very contraversial South-African rock group, well to me they're just brilliant! Enjoy!

Die Stem van Suid-Afrika

Posted in: Videos |

The former national anthem of the Republic of South Africa from 1957 to 1994. Uit die blou van onse hemel, uit die diepte van ons see, Oor ons ewige gebergtes waar die kranse antwoord gee. Deur ons ver-verlate vlaktes met die kreun van ossewa - Ruis die stem van ons geliefde, van ons land Suid-Afrika. Ons sal antwoord op jou roepstem, ons sal offer wat jy vra: Ons sal lewe, ons sal sterwe - ons vir jou, Suid-Afrika

Suid Afrika Fliek South Africa Movie Afrikaans Trailer

Posted in: Videos |

Nog een wat ek op VHS perongeluk gekry het. Cheers, ETienne www.nortje.com/et

BZN Suid Afrika South Africa GMSA SAUK SABC

Posted in: Videos |

My fok, kyk waarop kom ek af die naweek. Op ou VHS tapes opgeneem - geen idee wat hulle sing nie, maar dit klink lekker. Ek onthou net "Yeppa Yeppa Yeppa" en "Wee Wee Wee" soos ek my Mongoose fiets skool toe gekry het, so net voor die 7am nuus op GMSA....Geniet, Cheers, ET

ons vir jou suid afrika - Springbokke

Posted in: Videos |

Ons braai tydens die SA v Arg rugby game

Afrikaans - Suid Afrika -- South Africa TV Spies Plessis

Posted in: Videos |

Het op een of ander manier op van my ou VHS tapes beland -- en nou met YouTube, hoekom dit dan nie deel nie? Lekker gelag toe ek daarna gekyk het. Ja, die kwaliteit is swak, maar jou moer ook as jy wil kla.....Geniet, Cheers, ET www.nortje.com/et

Suid Afrika 2005

Posted in: Videos |

Kaapstad dag trippie

Sudáfrica-Suid Afrika-South africa

Posted in: Videos |

http://www.nuevahispania.org/ Himno de Sudáfrica: Uit die blou van onse hemel, uit die diepte van ons see, Oor ons ewige gebergtes waar die kranse antwoord gee. Deur ons ver-verlate vlaktes met die kreun van ossewa — Ruis die stem van ons geliefde, van ons land Suid-Afrika. Ons sal antwoord op jou roepstem, ons sal offer wat jy vra: Ons sal lewe, ons sal sterwe - ons vir jou, Suid-Afrika.

Suid Afrika South Africa Afrikaans MNET Advertensies

Posted in: Videos |

Sommer nog n klomp stront wat perongeluk op VHS tape belnd het - ek dink die wat so middle 90's - maar nie seker nie....Geniet! Cheers, ET

South Africa Commercial Suid Afrika Advertensie Afrikaans

Posted in: Videos |

Sommer n klomp advertensies wat perongeluk op VHS tapes beland het. Het dit moerse geniet en misksien maak dit iemand erens anders ook lag. Ek dink die is so einde 1988 getape. Nie seker nie...Cheers, ETienne

fokofpolisiekar brand suid-afrika live oppikoppi 2007

Posted in: Videos |

great stuff

South africa-Suid Afrika

Posted in: Videos |

http://www.nuevahispania.org/ -South Africa -Suid Afrika -Afrique du Sud -Sudafrica -Südafrika Uit die blou van onse hemel, uit die diepte van ons see, Oor ons ewige gebergtes waar die kranse antwoord gee. Deur ons ver-verlate vlaktes met die kreun van ossewa — Ruis die stem van ons geliefde, van ons land Suid-Afrika. Ons sal antwoord op jou roepstem, ons sal offer wat jy vra: Ons sal lewe, ons sal sterwe - ons vir jou, Suid-Afrika.

Die Suid-Afrikanse Weermag

Posted in: Videos |

View: http://HendrikVerwoerd.blogspot.com

Springbok Rugby Suid Afrika Zandberg Jansen 1/2

Posted in: Videos |

Ook op n ou VHS tape van my gekry...Die kwaliteit raak beter soos die video aangaan - VHS tape is amper 20 jaar oud en moes ook convert word. Lekker dag, Cheers, ET www.nortje.com/ET

Suid Afrika Afrikaans Skoolhoof Afrikaanse South Africa

Posted in: Videos |

ROBBIE WESSELS !!!! Suid Afrika Afrikaans Skoolhoof Afrikaanse South Africa